Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ελληνικά > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
EL ελληνικά
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/el.png)
AR العربية
DE Deutsch
EM English US
EN English UK
ES español
FR français
IT italiano
JA 日本語
PT português PT
PX português BR
ZH 中文
AD адыгабзэ
AM አማርኛ
BE беларуская
BG български
BN বাংলা
BS bosanski
CA català
CS čeština
DA dansk
EL ελληνικά
EO esperanto
ET eesti
FA فارسی
FI suomi
HE עברית
HI हिन्दी
HR hrvatski
HU magyar
HY հայերեն
ID bahasa Indonesia
KA ქართული
KK қазақша
KN ಕನ್ನಡ
KO 한국어
LT lietuvių
LV latviešu
MK македонски
MR मराठी
NL Nederlands
NN nynorsk
NO norsk
PA ਪੰਜਾਬੀ
PL polski
RO română
RU русский
SK slovenčina
SL slovenščina
SQ Shqip
SR српски
SV svenska
TA தமிழ்
TE తెలుగు
TH ภาษาไทย
TI ትግርኛ
TR Türkçe
UK українська
UR اردو
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Skeppende taalSkeppingsvermoë is deesdae ’n belangrike eienskap. Almal wil skeppend wees. Want skeppende mense word as intelligent beskou. Ons taal moet ook skeppend wees. Vroeër het mense so korrek moontlik probeer praat. Nou praat ’n mens eerder so skeppend moontlik. Reklame en die nuwe media is voorbeelde hiervan. Hulle wys hoe ’n mens met taal kan speel. Die laaste sowat 50 jaar het die belangrikheid van skeppingsvermoë sterk toegeneem. Daar is selfs navorsing oor dié verskynsel. Sielkundiges, opvoeders en filosowe ondersoek die skeppende proses. Skeppingsvermoë word nou omskryf as die vermoë om iets nuuts te skep. ’n Skeppende spreker skep dus nuwe taalvorms. Dit kan woorde of taalstrukture wees. Taalkundiges kan aan skeppende taal sien hoe taal verander. Maar almal verstaan nie die nuwe taalkundige elemente nie. Om skeppende taal te verstaan, het jy kennis nodig. ’n Mens moet weet hoe taal werk. En ’n mens moet die wêreld ken waarin die spreker leef. Net dan kan ’n mens verstaan wat hulle wil sê. Jeugtaal is ’n voorbeeld hiervan. Kinders en jongmense dink heeltyd nuwe begrippe uit. Volwassenes verstaan dikwels nie dié woorde nie. Daar is nou selfs woordeboeke wat jeugtaal verduidelik. Maar hulle is gewoonlik na net een geslag reeds verouderd! Skeppende taal kan egter geleer word. Instrukteurs bied verskeie kursusse daaroor aan. Die belangrikste reël is altyd: aktiveer jou innerlike stem! |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|