Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > English US > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
EM English US
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/em.png)
AR العربية
DE Deutsch
EM English US
EN English UK
ES español
FR français
IT italiano
JA 日本語
PT português PT
PX português BR
ZH 中文
AD адыгабзэ
AM አማርኛ
BE беларуская
BG български
BN বাংলা
BS bosanski
CA català
CS čeština
DA dansk
EL ελληνικά
EO esperanto
ET eesti
FA فارسی
FI suomi
HE עברית
HI हिन्दी
HR hrvatski
HU magyar
HY հայերեն
ID bahasa Indonesia
KA ქართული
KK қазақша
KN ಕನ್ನಡ
KO 한국어
LT lietuvių
LV latviešu
MK македонски
MR मराठी
NL Nederlands
NN nynorsk
NO norsk
PA ਪੰਜਾਬੀ
PL polski
RO română
RU русский
SK slovenčina
SL slovenščina
SQ Shqip
SR српски
SV svenska
TA தமிழ்
TE తెలుగు
TH ภาษาไทย
TI ትግርኛ
TR Türkçe
UK українська
UR اردو
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Taal en reklameReklame verteenwoordig ’n spesifieke vorm van kommunikasie. Dit wil kontak tussen die vervaardigers en verbruikers bewerkstellig. Soos elke soort kommunikasie het dit ook ’n lang geskiedenis. Politici of kroeë is al so lank terug as die antieke tye geadverteer. Reklametaal gebruik spesifieke elemente van retoriek. Omdat dit ’n doel het en daarom ’n beplande kommunikasie is. Ons as verbruikers moet bewus gemaak word; ons belangstelling moet geprikkel word. Ons moet egter bowenal die produk wil hê en dit koop. Gevolglik is reklametaal meestal baie eenvoudig. Slegs ’n paar woorde en eenvoudige slagspreuke word gebruik. So behoort ons geheue die inhoud goed te onthou. Sekere woordsoorte soos byvoeglike naamwoorde en oortreffende trappe is algemeen. Hulle beskryf die produk as besonder voordelig. Gevolglik is reklametaal gewoonlik baie positief. Dis interessant dat reklametaal altyd deur kultuur beïnvloed word. Dit wil sê reklametaal vertel ons baie oor die samelewing. Vandag oorheers terme soos “skoonheid” en “jeug” in baie lande. Die woorde “toekoms” en “veilig” verskyn ook dikwels. Engels is veral in Westerse gemeenskappe gewild. Engels word as modern en internasionaal beskou. Om dié rede werk dit goed vir tegniese produkte. Elemente uit Romaanse tale staan vir genot en passie. Dit word graag vir kos of skoonheidsmiddels gebruik. Mense wat dialek gebruik, wil waardes soos die tuisland en tradisie beklemtoon. Produkname is dikwels neologismes, of nuutskeppings. Hulle het tipies geen betekenis nie, net ’n aangename klank. Maar party produkname kan regtig ’n loopbaan vestig! |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|