Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > 日本語 > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
JA 日本語
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/ja.png)
AR العربية
DE Deutsch
EM English US
EN English UK
ES español
FR français
IT italiano
JA 日本語
PT português PT
PX português BR
ZH 中文
AD адыгабзэ
AM አማርኛ
BE беларуская
BG български
BN বাংলা
BS bosanski
CA català
CS čeština
DA dansk
EL ελληνικά
EO esperanto
ET eesti
FA فارسی
FI suomi
HE עברית
HI हिन्दी
HR hrvatski
HU magyar
HY հայերեն
ID bahasa Indonesia
KA ქართული
KK қазақша
KN ಕನ್ನಡ
KO 한국어
LT lietuvių
LV latviešu
MK македонски
MR मराठी
NL Nederlands
NN nynorsk
NO norsk
PA ਪੰਜਾਬੀ
PL polski
RO română
RU русский
SK slovenčina
SL slovenščina
SQ Shqip
SR српски
SV svenska
TA தமிழ்
TE తెలుగు
TH ภาษาไทย
TI ትግርኛ
TR Türkçe
UK українська
UR اردو
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Romaanse taleDaar is 700 miljoen mense wat ’n Romaanse taal as hul moedertaal praat. Daarom is die Romaanse taalgroep een van die mees belangrikste in die wêreld. Romaanse tale behoort tot die Indo-Europese taalfamilie. Alle Romaanse tale word na Latyn teruggevoer. Dit beteken hulle is nasate van Rome se taal. Die basis van alle Romaanse tale is Volkslatyn. Dit beteken die Latyn wat later in antieke tye gepraat is. Volkslatyn het tydens Romeinse verowerings deur Europa versprei. Daaruit het die Romaanse tale en dialekte ontwikkel. Latyn self is egter ’n Italiaanse taal. Daar is altesaam sowat 15 Romaanse tale. Dis moeilik om die presiese getal te bepaal. Dis dikwels nie duidelik of daar onafhanklike tale of slegs dialekte bestaan nie. Oor die jare het ’n paar Romaanse tale uitgesterf. Maar daar het ook nuwe tale ontwikkel wat op Romaanse tale gegrond is. Hulle is Kreoolse tale. Spaans is vandag wêreldwyd die grootste Romaanse taal. Dit behoort met meer as 380 miljoen sprekers tot die wêreldtale. Vir wetenskaplikes is Romaanse tale baie interessant. Want die geskiedenis van dié taalgroep is goed gedokumenteer. Latynse of Romeinse tekste bestaan al 2 500 jaar. Taalkundiges gebruik hulle om die ontwikkeling van die afsonderlike tale te ondersoek. Die reëls waaruit die tale ontwikkel, kan dus nagevors word. Baie van dié resultate kan op ander tale toegepas word. Die grammatika van Romaanse tale het ’n eenderse konstruksie. Die woordeskat van die tale stem boonop ooreen. As iemand een Romaanse taal praat, kan hy maklik nog een leer. Dankie, Latyn! |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|