Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > ქართული > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
KA ქართული
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/ka.png)
AR العربية
DE Deutsch
EM English US
EN English UK
ES español
FR français
IT italiano
JA 日本語
PT português PT
PX português BR
ZH 中文
AD адыгабзэ
AM አማርኛ
BE беларуская
BG български
BN বাংলা
BS bosanski
CA català
CS čeština
DA dansk
EL ελληνικά
EO esperanto
ET eesti
FA فارسی
FI suomi
HE עברית
HI हिन्दी
HR hrvatski
HU magyar
HY հայերեն
ID bahasa Indonesia
KA ქართული
KK қазақша
KN ಕನ್ನಡ
KO 한국어
LT lietuvių
LV latviešu
MK македонски
MR मराठी
NL Nederlands
NN nynorsk
NO norsk
PA ਪੰਜਾਬੀ
PL polski
RO română
RU русский
SK slovenčina
SL slovenščina
SQ Shqip
SR српски
SV svenska
TA தமிழ்
TE తెలుగు
TH ภาษาไทย
TI ትግርኛ
TR Türkçe
UK українська
UR اردو
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Die ontwikkeling van taalDis duidelik hoekom ons met mekaar praat. Ons wil gedagtes uitruil en mekaar verstaan. Hoe presies taal ontstaan het, is aan die ander kant minder duidelik. Daar bestaan verskeie teorieë hieroor. Dis seker dat taal ’n baie ou verskynsel is. Sekere fisieke eienskappe is ’n voorvereiste vir spraak. Hulle was noodsaaklik sodat ons klanke kon vorm. Mense het so ver terug as die Neanderdallers die vermoë gehad om hul stem toe te pas. So kon hulle hulself van diere onderskei. Boonop was ’n harde, ferm stem belangrik vir verdediging. Iemand kon vyande daarmee dreig of bang maak. Destyds is daar reeds gereedskap gemaak en vuur ontdek. Dié kennis moes op die een of ander manier oorgedra word. Spraak was ook belangrik vir jag in groepe. Daar was 2 miljoen jaar gelede reeds ’n eenvoudige begrip onder mense. Die eerste taalkundige elemente was tekens en gebare. Maar mense wou ook in die donker kommunikeer. Nog belangriker was dat hulle met mekaar moes kon praat sonder om te kyk. Dus het die stem ontwikkel en die gebare vervang. Taal in vandag se sin is minstens 50 000 jaar oud. Toe Homo sapiens uit Afrika weg is, het hy taal regoor die wêreld versprei. Die tale het in verskillende streke van mekaar geskei. Dit wil sê verskeie taalfamilies het ontstaan. Maar hulle het slegs die grondbeginsels van taalsisteme bevat. Die eerste tale was veel minder kompleks as hedendaagse tale. Hulle het deur grammatika, fonologie en semantiek verder ontwikkel. ’n Mens kan sê dat verskillende tale verskillende oplossings het. Maar die probleem is altyd dieselfde: hoe wys ek wat ek dink? |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|