Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > اردو > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/af.png)
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
UR اردو
![flag](/assets/theme/images/flags/images_18x12/ur.png)
AR العربية
DE Deutsch
EM English US
EN English UK
ES español
FR français
IT italiano
JA 日本語
PT português PT
PX português BR
ZH 中文
AD адыгабзэ
AM አማርኛ
BE беларуская
BG български
BN বাংলা
BS bosanski
CA català
CS čeština
DA dansk
EL ελληνικά
EO esperanto
ET eesti
FA فارسی
FI suomi
HE עברית
HI हिन्दी
HR hrvatski
HU magyar
HY հայերեն
ID bahasa Indonesia
KA ქართული
KK қазақша
KN ಕನ್ನಡ
KO 한국어
LT lietuvių
LV latviešu
MK македонски
MR मराठी
NL Nederlands
NN nynorsk
NO norsk
PA ਪੰਜਾਬੀ
PL polski
RO română
RU русский
SK slovenčina
SL slovenščina
SQ Shqip
SR српски
SV svenska
TA தமிழ்
TE తెలుగు
TH ภาษาไทย
TI ትግርኛ
TR Türkçe
UK українська
UR اردو
VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Taal en musiekMusiek is ’n wêreldwye verskynsel. Alle nasies op die aarde maak musiek. En musiek word in alle kulture verstaan. Dis deur ’n wetenskaplike studie bewys. Daarin is Westerse musiek vir ’n afgesonderde stam se mense gespeel. Dié Afrika-stam het geen toegang tot die moderne wêreld gehad nie. Hulle het nietemin geweet wanneer hulle vrolike of hartseer liedere hoor. Die rede daarvoor is nog nie nagevors nie. Maar dit lyk asof musiek ’n taal sonder grense is. En ons het almal op die een of ander manier geleer hoe om dit reg te interpreteer. Musiek hou egter geen evolusionêre voordeel in nie. Dat ons dit in elk geval kan verstaan, het met ons taal te doen. Want musiek en taal hoort saam. Hulle word eenders deur die brein verwerk. Hul werk ook eenders. Albei kombineer tone en klanke volgens spesifieke reëls. Selfs babas verstaan musiek – hulle het dit in die baarmoeder geleer. Daar hoor hulle die melodie van hul ma se taal. Wanneer hulle dan in die wêreld kom, kan hulle musiek verstaan. ’n Mens kan sê musiek boots die melodie van tale na. In beide taal en musiek word emosie ook deur spoed uitgedruk. Deur ons taalkundige kennis te gebruik, kan ons emosies in musiek verstaan. Aan die ander kant is dit dikwels vir musikale mense makliker om tale te leer. Baie musikante memoriseer tale soos melodieë. Sodoende kan hulle tale beter onthou. Iets interessants is dat slaapliedjies regoor die wêreld baie eenders klink. Dit bewys hoe internasionaal die taal van musiek is. En dis dalk ook die mooiste van alle tale… |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|